Real VoicesReal Voices

Ons sê Dankie Here. Saam met Michael Lindt, Arno van Wyk en Band

Hoeveel mense is in George? Outeniqua Park Stadion kan 7500 mense vat, hoe wonderlik sal dit wees indien 7500 dankbare mense Sondag middag 15h00 bymekaar kan kom as kinders van die Here om dankie te sê....Het ons nie sovéél om voor dankbaar te wees nie? 'Comment' asb met 'n 👍 as jy deelmaak van George se dankbare mense wat ons Sondag kan verwag☺️ *Het jy 'n bed waarin jy en jou gesin vanaand slaap? Dankie Jesus! *Het jy genoeg kos vir vandag gehad? Dankie Jesus! *Het jy genesing ontvang, emosioneel en/of fisies? Dankie Jesus! *Het jy werk? Dankie Jesus! *Het jy Covid19 gehad en oorwin, want sommige mense het ongelukkig nie 😔 Ons is vry van die lelike virus en al sy slegte nagevolge, dankie Jesus! *Ons land het baie dinge, maar oorlog soos in Ukraine, NIE!!! Dankie Jesus! * Ons land het baie loadshedding, nou méér as ooit, maar Puerto Rico sit sonder enige krag oor orkane. Dankie Jesus, en dankie dat ons slegs op U kan vertrou vir uitkoms in ons land oor hierdie slegte situasie. *Die lys kan aangaan en aangaan.... Die punt is... Dis tyd vir George en omgewing om dankie te sê aan ons Hemelse Pa vir al Sy genade, voorsiening, getrouheid, liefde en die lewe!!!! DANKIE JESUS! Gooi jou 👍 en kom! May be an image of text that says 'ONS SÊ DANKIE HERE 25 SEPTEMBER 22 15H00 OUTENIQUA PARK STADION GRATIS DANKBAARHEID deur AANBIDDING SANG TESAME MET MICHAEL LINDT' FREE · GEORGE, WESTERN CAPE Ons sê dankie, Here

Topics

dan mohlertodd whitepower and loveidentityloveborn againliving in the pastdeny yourselfgod’s imageimage of christ

More from Dan Mohler - Know your identity in Christ

View all

More like this